Let wel die webtuiste is nog in aanbou en sal nog baie verander soos nuwe info inkom .Die blog het plek gemaak vir 'n forum .Dit werk op die selfde prinsiep as die blog maar is net makliker om te gebruik. Almal wat reeds op die blog geregistreer het is klaar "gecreate" op die forum en kan net in log en begin gesels .
Stuur asb enige fotos en staaltjies van die Goosen familie na smitns@telkomsa.net |